Achterbergh Reünie

Maart 2008
Reünie fotos
Tuisblad
Meer oor ons
Fotos
Stories
Naamlys
Skakels
Kontak ons

Tuisblad

Achterbergh, ‘n plek waar die Here oor baie jare sy genade oorvloedig uitgestort het.

Gedurende die Paasnaweek van 2008 het diegene wat van 1960-1980 op Achterbergh gekamp het, reünie gehou.

Hierdie webblad wil herinneringe in die vorm van fotos en stories beskikbaar stel. Ons hoop hierdie herinneringe sal ‘n sterk fondament daarstel om hoop vir vandag en vir die toekoms te skep.


Nuut op hierdie webblad:


(Die laaste opdatering van hierdie webbladsye: 31 Julie 2008)